Suid-Afrikaanse munisipale verkiesing van 2011


Suid-Afrikaanse politiek
Parlement van Suid-Afrika
Nasionale Vergadering
Nasionale Raad van Provinsies
President
Adjunkpresident
Ministers
Speaker van die Nasionale Vergadering
Opposisieleier
Politici
Politieke partye
Konstitusionele Hof
Hoogste Hof van Appèl
Hooggeregshof
Verkiesings

Die Suid-Afrikaanse munisipale verkiesings van 2011 het op 18 Mei 2011 in alle distrikte en Plaaslike Munisipaliteite in al 9 van Suid-Afrika se provinsies plaasgevind. Munisipale verkiesings word elke vyf jaar gehou[1] en die vorige munisipale verkiesing het in 2006 plaasgevind.

Die 2011-verkiesing het die lede van die distrik-, metropolitaanse en plaaslike munisipale rade verkies, wat op hul beurt die burgemeesters van die munisipaliteite verkies het.

  1. Artikel 159 in Hoofstuk 7 Geargiveer 5 Januarie 2011 op Wayback Machine van die Grondwet van Suid-Afrika. 'n Munisipale raad se termyn verstryk na 5 jaar, maar die raad se werksaamhede gaan daarna voort totdat 'n nuwe raad verkies is. Die nuwe raad se eerste sitting moet binne 90 dae na die verstryking van die vorige raad se termyn gehou word.

From Wikipedia, the free encyclopedia · View on Wikipedia

Developed by Nelliwinne